Kalaharistories: Want stilte sê alles

Loading player...
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want stilte sê alles” uit Hooglied 2:3
18 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez: dankbaarheid bring tevredenheid

Ons het ‘n oordenking wat elke week wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dankbaarheid bring tevredenheid” uit Hebr 13:5
18 Jun 11AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Jou lewenstaak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou lewenstaak.
16 Jun 10AM 5 min

Huweliksfokus: Respek en waardering

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en waardering.”
17 Jun 10AM 4 min