
Wêreld Vriendskapsdag
Loading player...
30 Julie is Wêreldvriendskapsdag – 'n dag wat ons herinner aan die belangrike rol wat vriendskap in ons lewens speel. Gesonde vriendskappe kan ons emosionele welstand versterk, ons deur moeilike tye dra en selfs ons fisieke gesondheid bevoordeel. Maar hoe lyk 'n gesonde vriendskap, en wanneer is dit tyd om grense te trek? Sielkundige Lidalize Grobler gesels vandag met ons daaroor.


