
ABC van Ouerskap: L - Lees
Loading player...
Om van kleins af saam met jou kind te lees, is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee. Dit bou nie net taal- en leervaardighede nie, maar versterk ook die band tussen ouer en kind. Hieroor gesels ons vandag met Hannekie Verwoerd. Hannekie Verwoerd, stigter van Luistervink Stories, werk al vir meer as 25 jaar as spraak- en taalterapeut


