Gys Joubert - Gondwana Collection Namibia

Loading player...
Ons is baie opgewonde oor ons eerste episode van Sake Gesprekke op Nova 1035 in samewerking met Netwerk vir Afrikaans.
Ons eerste gas is Gys Joubert, die besturende direkteur en uitvoerende hoof van Gondwana Collection Namibia.
Ons bespreek die impak van olie en gas op die toerisme bedryf, die belangrikheid van ontwikkeling van mense, die kultuur in Gondwana en 'n paar meer persoonlike vrae aan Gys.
7 Aug Afrikaans Namibia Business · Business News

Other recent episodes

Philippus Tromp - Nictus Holdings Limited

In die volgende episode van Sakegesprekke het ons die voorreg om met Philippus Tromp, Groep Besturende Direkteur van Nictus Holdings Limited, te gesels. Hierdie gesprek gaan nie net oor besigheid en groot titels nie. Ons probeer om die mens agter die sukses beter te leer ken — sy pad, sy…
2 Oct 41 min

Anton Westraadt - Pupkewitz Motors

In die volgende episode van Sakegesprekke op Nova 1035, in samewerking met Netwerk vir Afrikaans en Wilmar Fourie, gesels ons met Anton Westraadt, ’n prominente sakeleier in die Suider-Afrikaanse motorbedryf en die huidige Besturende Direkteur van Pupkewitz Motors. Anton deel sy insigte en ervaring oor die sakewêreld en die motorbedryf,…
4 Sep 46 min