Philippus Tromp - Nictus Holdings Limited

Loading player...
In die volgende episode van Sakegesprekke het ons die voorreg om met Philippus Tromp, Groep Besturende Direkteur van Nictus Holdings Limited, te gesels. Hierdie gesprek gaan nie net oor besigheid en groot titels nie. Ons probeer om die mens agter die sukses beter te leer ken — sy pad, sy perspektief op leierskap, besigheid in Namibië en die dinge wat hom dryf.
Want ons glo ’n goeie sakegesprek gaan oor meer as net syfers en strategieë. Dit gaan oor mense, stories, keuses en die lesse wat ons langs die pad leer.
2 Oct Afrikaans Namibia Business · Business News

Other recent episodes

Anton Westraadt - Pupkewitz Motors

In die volgende episode van Sakegesprekke op Nova 1035, in samewerking met Netwerk vir Afrikaans en Wilmar Fourie, gesels ons met Anton Westraadt, ’n prominente sakeleier in die Suider-Afrikaanse motorbedryf en die huidige Besturende Direkteur van Pupkewitz Motors. Anton deel sy insigte en ervaring oor die sakewêreld en die motorbedryf,…
4 Sep 46 min

Gys Joubert - Gondwana Collection Namibia

Ons is baie opgewonde oor ons eerste episode van Sake Gesprekke op Nova 1035 in samewerking met Netwerk vir Afrikaans. Ons eerste gas is Gys Joubert, die besturende direkteur en uitvoerende hoof van Gondwana Collection Namibia. Ons bespreek die impak van olie en gas op die toerisme bedryf, die belangrikheid…
7 Aug 36 min