
Hoekom sloer Peet Viljoen se bedrogsaak al 16 jaar?
Loading player...
Peet Viljoen se bedrogsaak sloer al 16 jaar, maar hy is nou weer in die beskuldigdebank nadat hy uit Amerika na Suid-Afrika teruggebring is. Leo Cordom en Anja van der Merwe pluis die saak uit – van die byna 400 aanklagte en wie sy medebeskuldigdes is tot Maandag se hofdrama en Mel Viljoen se reaksie.





