
Ontvoer en toe met R200 vrygelaat – wat het met Alex gebeur?
Loading player...
Alex van Heerden se ontvoering laat talle vrae onbeantwoord. Sy is meer as 24 uur aangehou, het glo vier maaltye gekry en is uiteindelik met R200 vrygelaat. In dié episode van Nuus in Perspektief praat joernaliste oor die vreemde besonderhede – van McDonald’s en steak tot die R200 wat sy glo gekry het om huis toe te kom.





