C12 - Eckhardt Olivier

Loading player...
Kan 'n besigheid méér wees as net 'n manier om wins te maak? Kan dit ook 'n plek wees waar mense dien, beïnvloed en 'n verskil in die wêreld maak? Dit is die hart van C12, 'n wêreldwye netwerk wat sakeleiers toerus om hulle geloof doelbewus in die werkplek uit te leef. Elrica gesels met Eckhardt Olivier van C12, oor besigheid as bediening én oor die eerste Africa Catalyst Conference wat binnekort in Pretoria plaasvind.
31 Aug 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Sarina gesels met Gretha Wiid

Mid-oggend is jou daaglikse dosis lag, lekker gesels en lieflike musiek – Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 12:00. Sarina bring haar warm persoonlikheid, skerp humorsin en ’n bietjie sprankel om jou dag op te kikker. Ons deel belangrike en interessante nuusberigte, en bring ’n gesellige atmosfeer waar jy tuis…
6 Oct 7AM 23 min

ABC van Ouerskap: U - Uitbarstings

In die ABC van Ouerskap kyk ons vandag na die U vir Uitbarstings – daardie oomblikke wanneer jou kind skielik op die vloer lê, huil, skree, stamp of eenvoudig heeltemal oorweldig lyk. Maar hoekom gebeur tantrums, is dit normale deel van ontwikkeling, en hoe behoort ’n ouer dit te hanteer…
6 Oct 4AM 17 min

ABC van Ouerskap: T- Tieners

In die ABC van Ouerskap kyk ons vandag na die T vir Tieners – ’n fase wat vir kinders én ouers groot veranderinge kan bring. Die verhouding tussen ’n tiener en sy of haar ouers kan soms onder druk kom, juis wanneer tieners meer onafhanklikheid begin soek. Maar hoe behou…
29 Sep 6AM 12 min