
Waarin lê die kern van die lewe?
Loading player...
“Waarin lê die kern van die lewe?” het die Griekse filosoof Aristoteles eenmaal gevra en sy eie vraag geantwoord met die woorde: “Om ander te dien en goed te doen.” Kom luister hoe Shireen Louw, voorsitter van die ATKV-jeugtak Drome Jeug in Parow gesels oor die verskil wat die tak in die gemeenskap maak.





