Kwetter is ’n splinternuwe simkaart projek waar jy data en lugtyd kan koop teen bekostigbare pryse. Andries du Toit Bestuurder van digitale besigheidstrategie en innovasie by Maroela Media, is reg om ons meer te vertel.
Janine van Niekerk speaks to Charles van Onselen, who represents “Leap Care”, an organisation with a missional agenda to serve in the marketplace. Their mandate is “employee assistance with a difference.”
Radiokansel luisteraars wat amper 40 minute lank intree vir elke liewe matriek in hierdie land vir vrede (by die eksamen en by die huis), helderheid en dissipline en die teenwoordigheid van die Here in hulle eindeksamens.
Wynand Rossouw gesels met Ryan Smit van Nieuwoudville wat kom vertel hoe hy en sy vrou Lodene, God se beskerming ervaar en beleef het tydens haar swangerskap toe n bul op die plaas haar aangeval het (Deel 2)
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoe groot is ons God.”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.