
Andries du Toit oor Kwetter
Loading player...
Kwetter is ’n splinternuwe simkaart projek waar jy data en lugtyd kan koop teen bekostigbare pryse. Andries du Toit Bestuurder van digitale besigheidstrategie en innovasie by Maroela Media, is reg om ons meer te vertel.





