Dr. Chantelle de Jager-Wood - passie vir Bors-gesonheid
Loading player...
Ashmund Martin gesels met Dr. Chantelle de Jager-Wood.
Sy is 'n algemene chirurg in die Noord-Kaap met ’n spesiale belangstelling in borschirurgie.
Sy het ook onlangs 'n nuwe liefdadigheids organisasie vir Borskanker pasiente spesifiek gestig: Hope beyond the pink.
Sy vertel ons meer van hoe haar loopbaan met 'n fokus en passie vir Bors-gesondheid, in haar studente jare alreeds begin het.