Covid was 'n geheime seëning vir die herstel tydperk
Loading player...
Brigietta Louw gesels met Pulane Nel-Sekepe oor haar borskanker pad wat sy in die Covid tydperk begin stap het. Die kwaliteit tyd wat sy en haar gesin saam kon deurbring in 'lockdown' was 'n positiewe ding vir hulle gedurende 'n tyd van baie onsekerheid vir baie.
Haar advies vir ander is om altyd die positiewe in elke negatiewe situasie se soek, en dat familie en vriende net daar moet wees vir 'n geliefde wat gediagnoseer is, dis nie nodig om altyd die antwoorde te moet hê nie.