
Maandag, 19 Oktober 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Die president van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid, Vetumbuavi Mungunda, sê maniere gaan gevind moet word om besighede te ondersteun wat deur die bek-en-klouseer-uitbreking in die land geraak word. En: Prof. Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool waarsku dat huishoudings nog tot minstens volgende jaar onder groot druk gaan bly met die oorlog in die Midde-Ooste wat oliepryse opjaag.

