
Woensdag, 21 Oktober 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Bek-en-klouseer, stygende inflasie en wie weet, dalk Namibia Air - die stoom draai behoorlik uit finansminister Ericah Shafudah se sompompie vir haar hersiene mediumtermynbegroting wat Donderdagmiddag ingedien word.
In ander KosmosKapitaal-nuus: Die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging sê dis niks persoonlik nie, maar hulle is gekant teen invoere uit Namibië weens die BKS-krisis.
In ander KosmosKapitaal-nuus: Die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging sê dis niks persoonlik nie, maar hulle is gekant teen invoere uit Namibië weens die BKS-krisis.

