Landboumark Voorslag: Episode 17 - Plaasbrak
Loading player...
In episode 17 van Landboumark Voorslag vertel Leandri Oberholster van Plaasbrak in Centurion hoe ’n stukkend gekoude hondebed tot ’n klein florerende onderneming gelei het. Sy en haar span vervaardig handgemaakte hondebeddens van herwonne koffiesakke – beddens wat gemak, gehalte en ’n outentieke plaasgevoel kombineer.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, die digitale snuffelgids van Landbouweekblad. Plaas vandag self jou advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.