Landboumark Voorslag: Episode 18 - Deonette Boerdery
Loading player...
In episode 18 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe surplusbokmelk Deonette Boerdery gelei het na ’n volwaardige kaasmakery wat al 14 jaar ’n wye reeks produkte maak. Antoinette Peens vertel van die probleme en belonings van waardetoevoeging op die plaas.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.