Landboumark Voorslag: Episode 20 - Electrolee
Loading player...
In episode 20 van Landboumark Voorslag hoor ons van Hein Kruger, hoofverkoopsverteenwoordiger van Electrolee. Electrolee is ʼn Suid-Afrikaanse vervaardiger van elektroniese plantermonitors wat sedert 1989 boere help om presies te weet wat tydens planttyd op hul grond aangaan. Hy vertel van die onderneming se aanpasbare benadering tot planters, die waarde van plaaslike vervaardiging en waarom persoonlike diens die verskil maak.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.