Landboumark Voorslag: Episode 19 - Bon-Af Bessieplaas
Loading player...
In episode 19 van Landboumark Voorslag hoor ons van Hannes Coetzee, wat die raad van kenners geïgnoreer en ʼn bessieboerdery op ʼn verwaarloosde deel van die familieplaas buite Parys in die Vrystaat begin het. Vandag is Bon-Af-landgoed ʼn gewilde selfplukbessieplaas met meer as 100 bessiesoorte, ʼn restaurant, ʼn kwekery en selfs ʼn granietpiramide.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.