Landboumark Voorslag: Episode 21 - Dagbreek Produkte
Loading player...
In episode 21 van Landboumark Voorslag hoor ons van Jo-Ann van Heerden, wat in 2020 met ʼn WhatsApp-groepie van net 20 mense en ʼn paar aflewerings vanaf ʼn plaas buite Cradock begin het. Vandag is Dagbreek Produkte ʼn aanlynslaghuis met ʼn eie webwerf, ʼn wyer produkreeks en ʼn groeiende kliëntebasis.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.