Die aktrise gesels met ons oor Sonvelt Media se nuwe psigologiese riller, die donker krag van groepsdruk, en wat dit beteken om werklik jouself te bly in 'n wêreld wat wil hê jy moet inpas. ONTWAAK begin 14 Julie eksklusief op DStv Stream wanneer die eerste twee episodes beskikbaar gemaak…
Van Hanoi se bedrywige strate tot die mistige berge van Sa Pa, deur magiese grotte, ikoniese baaie en die energieke strate van Ho Chi Minh-stad dis waarna kykers kan uitsien wanneer Elders: Viëtnam op Sondag 19 Julie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin uitsaai. Stapper en skrywer Erns Grundling…
Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
Drie broers, klassieke motors en baie selfvertroue Bennie Fourie gesels oor die nuwe seisoen van Die Broer Toer Dakaroo, wat Saterdag 4 Julie om 18:30 op kykNET begin.
Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.