
‘Own It!’ Episode 4: Vernon Barnard
Loading player...
Gedurende Meimaand het ons al kennis gemaak met ’n hele rits interessante, inspirerende Suid-Afrikaners. Vanaand was sanger, Vernon Barnard aan die beurt. Onthou, Own It, is elke Donderdagaand om 20:35 op OFM Nights.