Hoe gemaak met die invloed van Engels op Afrikaans?

Loading player...
Op watter maniere word Afrikaans deur Engels beïnvloed? Wat staan die teksredakteur in dié verband te doen? Behoort die terme “anglisisme" en “anglisisties” vandag steeds gebruik te word? Waar en wanneer het die invloed van Engels op Afrikaans begin? In watter mate kan van jong Afrikaansgebruikers verwag word om steeds hul taal “suiwer” te hou? Hoe moet taalpraktisyns Engelse invloed in Afrikaanse tekste benader? Moet pogings om Afrikaanse ekwivalente vir Engelse neologismes te skep, voortgaan? Wat is die rol van naslaanbronne? Beïnvloed stylbesluite by koerante en tydskrifte die gehalte en verandering van geskrewe Afrikaans? Jana Luther praat hieroor met Fred Pheiffer.
16 Jan 2021 Afrikaans South Africa Language Learning · Education

Other recent episodes

Metafoor

’n Voorbeeld. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en in die jeugprogram Kompas op RSG uitgesaai in aanloop tot POORT 2025, 'n kompetisie wat daarop gemik is om skeppende talent onder hoërskoolleerders te ontdek en aan te moedig. (Fred Pheiffer)
21 Feb 3 min

Skryfstyl

Wanneer ek weet vir wie ek gaan skryf, hoekom, oor watter onderwerp en in watter vorm. Dan kan ek my pen optel, my rekenaar of tablet aanskakel, en begin. Nou moet ek nadink, werk, aan my styl. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en…
21 Feb 4 min

Druppeltjies en titseltjies

Oor lukrake meeteenhede, informele maniere van afmeet, wei Jana Luther in dié aflewering uit: oor brokkies en flenters, flirtsies en flertsies, doppies, skeutjies, katspoegies, en meer.
9 Feb 12 min

Vier dinge vooraf

Wanneer ek skryf, nadink oor hoe, terwyl ek skryf, neem ek heeltyd besluite. Besluite wat afhang van vier dinge wat ek moet weet voor ek begin. Hierdie insetsel deur Jana Luther is geskep in opdrag van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in aanloop tot POORT 2025, ’n kompetisie…
7 Feb 3 min

Die kontras

Deur Fred Pheiffer verduidelik aan die hand van Lynthia Julius se gedig "Die intellektualisme van goed" uit haar bekroonde bundel Uit die Kroes. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en in die jeugprogram Kompas op RSG uitgesaai in aanloop tot POORT 2025,…
6 Feb 2 min