Afrikaans

Podcast shows
220 – 240

Op'ie Kantlyn met JSB Sports Betting

Podcast · Kosmos 94.1
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.
1 Apr 1PM 10 episodes Afrikaans Daily News

PADKOS VIR DIE SIEL MET PASTOR EBEN MOURRIES

Podcast · KC107.7
Pastor Eben Mourries Kapelaan by Drakenstein Korrektiewe Dienste, oordenkenkings program weekliks soggens en saans op KC 107.7 Soggens 05:55 en Saans 23:00
27 Jun 2025 38 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

PLATINUM PA'S

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
‘n Reeks, aangebied deur ds. Cassie Carstens, oor die realiteite en eise van Vaderskap vandag.
19 Sep 2021 15 episodes Afrikaans Christianity · Relationships

PUKfm by Aardklop Nasionale Kunstefees 2018

Podcast · PUKfm 93.6
Die PUKfm span pak elke jaar die Aardklop Nasionale Kunstefees en fees na #Hartelus. In 2018, was dit groter en beter, van 30 Seconds toernooie en onpaar skoene, to t by leer om toe bene te sit, luister na die beste oomblikke van die week!
4 Oct 2018 11 episodes Afrikaans Performing Arts · Music

PUKfm by Aardklop Nasionale Kunstefees 2019

Podcast · PUKfm 93.6
Die land het weer van 23 tot 28 September op Potchefstroom ingesak, en PUKfm was daar om al die mannewales van Aardklop 2019 vas te vang.
24 Sep 2019 1 episodes Afrikaans Arts · Music

Paarl Interskole 2022

Series · Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM is die amptelike mediaborg vir die 105ste Paarl Interskole
25 Jul 2022 10 episodes Afrikaans Sports

Perspektief

Podcast · Radio Pulpit
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
1 Apr 244 episodes Afrikaans Christianity · News

Pierneefrant eredienste

Podcast · NG Gemeente Pierneefrant - Pretoria
Oggend dienste gelei deur Ds Tjaart Venter. NG Gemeente Pierneefrant - Pretoria
7 Feb 16 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Podcast · OFM
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
5 Apr 11PM 1,821 episodes Afrikaans Business · Daily News

Plaaslike Verkiesings 2021

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Al die gesprekke en inligting oor die plaaslike verkiesings op 1 November
0 episodes Afrikaans News · Politics

Plaasmedia Landbou

Podcast · Radio Rosestad
Plaasmedia landbou is vanaf Maandae tot Donderdae op Rosestad net na 05:00 in die oggende
31 Mar 11PM 32 episodes Afrikaans Daily News · News

Plus 50 Kuiertyd

Podcast · Radio Pulpit
Plus50 Kuiertyd in samewerking met Radiokansel gee ons die geleentheid om direk met ons senior mense informeel te kan kuier! Deur insiggewende en stimulerende inligting aan seniors te bied, help ons om nuuskierigheid en positiwiteit te bevorder. Ons voer informele kuier-gesprekke met kenners in verskeie vakgebiede en stokperdjies. Ons doelwit…
30 Mar 80 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Podlitiek

Podcast · Maroela Media
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
11 Dec 2023 257 episodes Afrikaans News

Podvoeding

Podcast · Maroela Media
"Podvoeding", ’n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum en Maroela Media, is ’n reeks gesprekke oor die toekoms van begronde, Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika. Daar is talle krisisse in die onderwys, maar daar is ook oplossings. Daar is hoop en die hoop is ’n omvattende opvoedingsideaal. Dink saam met ons, praat…
2 Jun 2023 19 episodes Afrikaans Education

Politics & Economics with Rian Prinsloo

Podcast · OFM
Economist Rian Prinsloo unpacks the effect that politics have on the economy, with specific focus on the election in the United States.
12 Nov 2020 5 episodes Afrikaans Business · Politics

Politiek en Polimiek

Podcast · Eden FM
Politiek en Polimiek praat oor als in gemeenskap
2 Jun 2021 1 episodes Afrikaans News · Government

Praatjies Met Pulane

Podcast · OFM
Pulane Nel-Sekepe, 'n liefhebber van mense en hul lewensverhale, begin 'n reis van betekenis en menslikheid in 'n nuwe potgooi wat poog om die ware menswees te vind, in elke geleefde oomblik.
12 Mar 34 episodes Afrikaans Leisure · Personal Journals

Praatkans met Charne van der Merwe

Podcast · OFM
Beleef die nuus deur die vertellings van dié wat dit self ervaar het. OFM Nuus joernalis Charne van der Merwe neem jou agter die skerms van nuusgebeure om die menslike kant van die storie te onthul. Sy gesels met die mense wat direk betrokke was om die impak van hierdie…
30 Jul 2025 3 episodes Afrikaans Society & Culture · Personal Journals

Preek Opnames

Podcast · Simondium Familiekerk
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
22 Mar 138 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Preke

Podcast · Ligbaken Potgooi - Beacon of Light Podcast
Preke, soos op geneem tydens die weeklikse diens.
22 Mar 159 episodes Afrikaans Christianity
220 – 240