Welkom by Strafskop Studio. Al ooit gewonder hoekom jou rugby span verloor het? Dalk wil jy weet hoekom speel jou gunsteling speler nie. Al hierdie vrae en nog vele meer sal weekliks op Strafskop Studio beantwoord word. Spelers, Spanne en redes elke Vrydag vanaf 10:00
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Nicolien se soektog na haar pa verdiep. Stefan delf verder in die geheimsinnige duikdood van Mauritz se pa, en…
Onder die oppervlak van Bloubaai se rustige waters, vars lug en hegte gemeenskap, is daar woelinge en ou geraamtes in kaste wat op onmoontlike tye boontoe kom om lewens om te krap. Soos Tannie Ouvrou se verlede wat sy met haar ywerige hande probeer wegwerk, net om telkens weer deur…
13 May 2024
120 episodes
Afrikaans Drama · Fiction
Of jy nou verkrummel onder die eise van volwasse lewe of jy 'n student of leerder is wat sukkel met jou akademie of eksamens, stres kan jou gesondheid en geestelike welstand ernstig beïnvloed. Yolanda Maartens gesels met kenners oor stres, angs en slapeloosheid. Moontlik gemaak deur Prozen. Help om jou…
15 Nov 2022
5 episodes
Afrikaans Health & Fitness · Self-Improvement
Welkom by die Afrikaanse Potgooi Kanaal van Henry Jackson, die boer van Zimbabwe. Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat. Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die…
Waar Suid-Afrikaanse Talent en Kultuur saamsmelt. Sluit maandeliks by ons aan vir boeiende gesprekke met talentvolle Suid-Afrikaanse musikante en kunstenaars. Luister na insiggewende boek- en fliekresensies, bly op hoogte van nuwe vertonings en neem deel aan gedagteprikkelende leefstylbesprekings. Skakel in vir 'n ryk mengsel van kreatiwiteit, kultuur en vermaak.
Brothers and Sisters in Christ sit together around The Transformation Table to listen to God, to each other and to their own hearts. Feel free to join the household of faith who have such a good time together and talk about their Father's business.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale wat strek van die Wes-Kaap in die suide tot bo…
Albé Grobbelaar, Bloemfonteinse rubriekskrywer, oudradioman en afgetrede joernalistiekdosent met 'n voorliefde vir geskiedenis (én datums), deel interessante historiese feite tydens "Vandag in die Verlede".
28 Jul 2023 8AM
249 episodes
Afrikaans News · History
Entrepreneurskap is 'n reis, en elke besigheid bereik 'n punt waar dit moet draai, verfyn of skaal. Dis waar Verander Rat inkom. Hierdie 4-delige podcast-reeks is ontwerp om jou te help om te bepaal waar jy is, jou strategie aan te pas en dapper stappe in die rigting van sakesukses…
Die kwessies rondom vuurwapenbesit bly maar ingewikkeld, en mense het gewoonlik sterk opinies daaroor. Met Suid-Afrika se misdaadsyfers kan ʼn mens wel verstaan as iemand ʼn vuurwapen wil aanskaf. In dié reeks wil ons jou toerus om ʼn verantwoordelike vuurwapeneienaar te wees. Ons beantwoord jou vrae oor vuurwapenlisensies en -opleiding…
Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
14 Nov
128 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
16 Nov
181 episodes
Afrikaans Self-Improvement · Christianity
260 – 280
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.