The Good Morning Breakfast spoke with Clinical Psychologist, La-Toya Stone to find out what one must consider when they are facing a difficult decision in their life.
Brendan Peyper sluit aan by die Good Morning Breakfast-span vir More Music Friday en deel sy talent met Sentraal Suid-Afrika asook sy nuwe liedjie Nee of Ja.
Na 'n gesprek oor goeie en slegte bure, het die Goor Morning Breakfast-span besluit om vir Wynand Janssens wat te siene is in die "Hugo bel die polisie" video te kontak. Die span het gehoor hoe dit met hom gaan en waar hy homself bevind.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Neil Sandilands oor sy loopbaan deur die jare, sy tyd in Amerika en hy deel ook meer oor sy musiek loopbaan.
Suid-Afrika is op 'n "gryslys" geplaas deur die Internasionale Taakspan vir Finansiële Aksie, wat wêreldwye korrupsie monitor. Politieke kenner, Professor Andre Duvenhage gesels met die Good Morning Breakfast en veruidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken.
Die sonkrag belastingaansporing vir sonpanele op jou dak is deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, onthul, tesame met 'n aantal ander inisiatiewe om 'n groter en vinnige oorgang na hernubare energie in die land te bevorder. Finansiële Professioneel, Theo Vorster brei meer uit oor die belastingaansporings vir sonpanele op…
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Robbie Wessels en vra vir hom om 'n liedjie te skryf oor die nuwe komeet wat onlangs verby die aarde gevlieg het.
Die Zwicky Transient Facility (ZTF) het C/2022 E3 (ZTF), 'n lang tydperk komeet uit die Oort-wolk, op 2 Maart 2022 gevind. As gevolg van sonlig se effek op sianogeen, 'n kleurlose vlambare hoogs giftige gas wat gemaak word deur waterstofsianied te oksideer en diatomiese koolstof, gloei die komeet se kern…
Toe 'n bedwelmde man Donderdagoggend se skoolverkeer amper in 'n nagmerrie verander het, was baie kinders en bestuurders ontsteld. Die helberg gesin was magteloos toe die man bo op hul kar gespring het. Die Toyota Cheetahs se stut Schalk Ferreira het die situasie sien ontvou en het ingetree om die…
Themba Robin, also known as South Africa's own David Attenborough, joined the Good Morning Breakfast to explain some terms that foreigners may hear in South Africa but not be familiar with.
Die Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, vermaaklikheidster en topverkoperskrywer Nataniël kuier saam die Good Morning Breakfast-span voor sy vertoning by die Sand Du Plessis teater op 22 Februarie 2023.
Die Good Morning Breakfast-span die plesier gehad twee van Suid-Afrika se talentvolste koffiekenners, Stevo Kühn, die land se beste barista, en Retha van Rhijn, die beste koffieproeër, op die program te verwelkom. Albei hierdie kundiges het uitgebreide ervaring en kennis van die koffiebedryf en het toekennings vir hul vaardighede verdien.
Na die Good Morning Breakfast-span deur die Heuwels Fantasties uitgedaag is om 'n liedjie te maak met die lirieke wat hulle in hul onderhoud uitgedink het oor die Bielie Mielie fees, het hulle met hierdie vorendag gekom.
Louwrens en Esté Rabé van die groep RAAF, voorheen bekend as Bottomless Coffee Band kuier saam op die Good Morning Breakfast. Hulle deel wie die een tussen hulle is wat belangrike datums vergeet en hoe op op te maak vir dit. Daar word ook kaartjies vir hul vertonong in Bloemfontein…
Die twee broers van die groep Droomsindroom sluit aan by die Good Morning Breakfast vir More Music Friday.
10 Feb 2023 1AM
19 min
220 – 240
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.