Agri SA is positief dat die polisie op 'n hoë vlak spoedig uitsluitsel sal verskaf oor die patrollering van andelike gebiede deur plaas- en buurtwagte. Dit kom nadat dit nie tydens die Covid-19-inperkingsregulasies op vlak 5 en vlak 4 toegelaat is nie. Tommie Esterhuyse,voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA…
Hy verwys na nuwe lesse wat geleer kan word uit die Covid-19-pandemie en meen die omvang van regeringshulp in die vorm van verskeie toelaes en die mate wat dit uitgebrei moes word om die vangnet ten opsigte van sosiaalmaatskaplike verligting so wyd moontlik te maak, is verstommend. 'n Mens sou…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Die proses vir die moontlike samesmelting tussen die agribesighede, Senwes en Suidwes Landbou, vorder goed. Die groep uitvoerende beampte van Suidwes Landbou, dr. Herman van Schalkwyk, sê dié groep se algemene jaarvergadering wat Vrydag plaasgevind het, het goed afgeloop met 'n goeie uitslag ten gusnte van die samesmelting. Suidwes Landbou…
Die stroopproses van hoofsaaklik mielies in die Wesselsbron-gebied, wat een van die sentrale binneland se grootste mielieproduserende distrikte is, is nog nie volstoom aan die gang nie. Dit is weens nat toestande. Aser Nel, 'n boer van dié distrik, sê dit was 'n goeie seisoen ten opsigte van sy mielie-aanplantings…
Die produksie van diereproteïene vorm 'n groot deel van die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar daar is bestaande geleenthede wat oorweeg kan word in terme van alternatiewe plantproteïene. Chris Potgieter, hoof van privaat-kliënte sekuriteite by Old Mutual Wealth, sê dié alternatiewe proteïene, wat plant-ekstrak en gefermenteerde proteïene insluitm is nie 'n nuwe…
Die Suid-Afrikaanse tabak-oes is dié seisoen van hoogstaande gehalte. Dit is volgens Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rustenburg in Noordwes, wat meen die land het ook van die beste tabakboere ter wêreld. Hulle kan onder die moeilikste klimatologiese toestande steeds met…
AND...As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets. He says the continues crisis around Covid-19 across the world has brought uncertainty in global…
Die tekort aan vleis in Amerika weens inperkingsmaatreëls met betrekking tot die Covid-19-pandemie in dié land het opnuut die fokus op alternatiewe proteienprodukte van plantmateriaal, geplaas. Chris Potgieter, hoof van privaat-kliënte sekuriteite by Old Mutual Wealth , sê dié alternatiewe proteïene, wat plantekstrak en gefermenteerde proteïen insluit is nie 'n…
Die Suid-Afrikaanse regering se standpunt dat mense veral in townships, wat saam aan 'n sigaret rook, kan bydra tot die verspreiding van die Covid-19-pandemie, is 'n irrasionele argument. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n adviseur in die tabakbedryf, sê dié argument het sekerlik ook daartoe bygedrae dat die…
Die werklikheid van die Covid-19-pandemie kan oorweldigend wees as daar na té veel geraas daaroor geluister word. Suid-Afrikaners het 'n ongelooflike vermoë om verandering te hanteer en kan weer deur dié krisistydperk kom. Dit is volgens Francois Strydom, die Senwes-groep se uitvoerende beampte, wat meen Suid-Afrikaners is gewoond aan uitdagings…
Die tyd sal weer aanbreek dat die vleisprys vir produsente gaan herstel en styg. Dít is volgens Joseph du Plessis, 'n leierboer van die Locklore-gemengde familieboerdery in die Schweizer-Reneke-distrik in Noordwes. Hy meen die vraag na rooivleis sal herstel soos verbruikers stelselmatig terugkeer werk toe soos vlakke van die nasionale…
Met internasionale anti-tabakdag wat gister plaasgevind het, beklemtoon dié plaaslike tabakbedryf egter opnuut die reuse finansiële en sosio-ekonomiese bydrae wat dié bedryf in Suid-Afrika lewer. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rusenburg in Noordwes, sê die tabakbedryf speel ook 'n baie belangrike…
Ons verskaf vanoggend 'n wolmarkverslag oor die afgelope week se nasionale wolveiling in Port-Elizabeth. Dié verslag word deur Cape Wools SA verskaf. Dit toon dat daar op die 27ste veiling van die 2019/20 wolseisoen 'n aanbod van 7 709 bale was. Altesaam 77,7% daarvan is verkoop. Die mark het met…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: She highlights news stories in the magazine's June 5 and…
Talle boere in somergraanproduksie-gebiede in die sentrale deel van Suid-Afrika is hard aan die werk om hul oeste te stroop. Joseph du Plessis, van die Locklore gemengde-famielieboerdery by Schweizer-Reneke in Noordwes, sê dit is sover 'n geseënde seisoen ten opsigte van gunstige klimaatstoestande. Hy sê dit het goed gereën en…
EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat ons met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher. Hy praat vanoggend oor waardekettings in die landbou en internasionale reiglyne vir die behoorlike skep van welvaart. Laubscher sê nuwe klem or die rol wat die landboubedryf kan en behoort te speel as ekonomiese goei-stimulant is op…
n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
'n Groot deel van die sentrale binneland ervaar sedert Dinsdag ysige oggendtemperature met lae maksimum dagtemperature. Elani Heyneke, 'n voorspeller van die die Suid-Afrikaanse Weerdiens se Bloemfontein-kantoor, sê dié bibberweer begin egter in sekere dele nou opklaar vanaf vandag. Sy sê die koue weerstoestande is weens 'n koue front wat…
Mielies: · Die internasionale energiepryse het steeds ʼn impak op die Amerikaanse mieliemark, met die Amerikaanse verbruik wat daardeur beïnvloed word. · Die Amerikaanse aanplantings bly steeds ʼn groot aspek van die mark en die verwagting is dat die aanplantings hierdie seisoen naby aan rekord vlakke sal wees. · Die…
26 May 2020 11PM
2 min
3240 – 3260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.