Min grootskaalse skade is Woensdag deur verskeie brande regoor die Vrystaat aangerig. Met die kouefront vanaf die Kaap wat nou in die sentrale binneland bibberweer veroorsaak, was daar Woensdag sterk winde. Verskeie grasbrande het in die Mangaung en Matjabeng munisipale gebiede voorgekom. Die algemene bestuurder van die sambreelliggaam vir brandverenigings…
Die verwagte kouefront, wat reeds sy kloue met 'n stewige greep in die Wes-Kaap en Oos-Kaap ingeslaan het, en na verwagting die sentrale binneland vandag tref, kan voordelig wees veral in winterreënvalgebiede waar die droogte sy tol geëis het. Dit sluit gebiede soos die Wes-Kaap en ook gedeeltes van die…
Hy sê die landboubedryf is onontbeerlik, maar hy glo dié bedryf sal anders moet deelneem aan die herstel ná die Covid-19-pandemie. Dit is 'n gegewe dat landbou ‘n kernveranderlike vir enige ekonomiese herstelplan is, maar dié posisie moenie as vanselfsprekend beskou word nie. Laubscher meen landbou bly ‘n sogenaamde tradisionele…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Die landboubesigheid, NWK, moedig produsente en gemeenskappe aan om goed te beplan noudat goeie graanoeste verwag word. Theo Rabe, hoof uitvoerende beampte van NWK, sê boere in Noordwes, waar dié landboubesigheid diep wortels het, is baie geseënd en dankbaar ten opsigte van die goeie oeste wat gelewer word, veral nadat…
In die program vanoggend: NWK, produsente pak kosnood in gemeenskappe aan Suidwes Landbou vra produsente vir witmielie-graanskenkings Vryheidsfront Plus sien rooi oor regering se #Covid19-regulasies
Die nood in gemeenskappe rondom die beskikbaarheid van kos vergroot soos die Covid-19-pandemie vorder. Gemeenskappe is onder druk, en daarom het Suidwes Landbou besluit om 'n helpende hand na dié gemeenskappe uit te reik. 'n Witmielie-skenkingsprojek is van stapel gestuur. Deon Badenhorst, bestuurder van korporatiewe bemarking en kommunikasie by Suidwes…
Die regering het die uitreiking van die Covid-19-inperkingsregulasies uiters swak hanteer. Die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, sê dit het duidelik na vore getree tydens dié proses. Arbitrêre besluite is deur die regering geneem, wat nie prakties uitvoerbaar is nie. Hy sê boere het onder meer gekla dat hulle…
Honger mense is desperate mense. Daarmee saam het Suid-Afrika al voor die aanvang van die Covid-19-inperkingsregulasies 'n sukkelende ekonomie gehad. Al hoe meer mense begin nou honger ly. Daarmee saam is die regering se inkomstebronne beperk. Die landboubesigheid, NWK se hoof uitvoerende beampte, Theo Rabe, sê die regering se hulpverleningspakkette…
Headlines: Schweizer-Reneke farm attack suspect expected to appear in court South Africa expected to be key maize supplier to African market And PM talks to Dr Frikkie Mare about the future of COVID-19
He says the role of the South African and Zambian maize industries in the southern and eastern African regions will remain significant in the 2020/21 marketing year ending in April 2021. Within the Southern Africa region, the recent data released by Zimbabwe’s ministry of lands and agriculture placed its 2019/20…
Die Vryheidsfront Plus se leier, dr. Pieter Groenewald, blameer die regering vir sy swak optrede ten opsigte van die hantering van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Volgens hom staar die regering nie die werklikheid op grondvlak ten opsigte van die waardeketting in landbou, maar ook die gewone gang van sake, in…
Plaaswagte gaan uiteindelik voort met hul dienslewering ten opsigte van die patrollering van gebiede, ná n lang opdraande stryd met die regering om dit in die Covid-19-inperkingsregulasies toe te laat. Die patrollering van gebiede deur plaas- en buurtwagte is tydens die aanvang van die nasionale staat van inperking verbied. Die…
A suspect, who was arrested on Saturday, in connection with an attack on a couple on their farm at Reivilo in North West, is expected to appear in the Schweizer-Reneke Magistrate's Court today. Police spokesperson, Sabata Mokgwabone, says three men are believed to have been involved in the attack on…
'n Agterstand in die wolbedryf weens die koronavirus en inperkingsregulasies in Suid-Afrika het 'n agterstand in dié bedryf veroorsaak. Dít is volgens Deon Saayman, algemene bestuurder van Cape Wools SA, wat meen die skeerproses en die vervoer van wol na makelaars se pakhuise, is geraak. Saayman meen dít is van…
Die Nasionale Wolkwekersvereniging, (NWKV) sê die wolbedryf is goed op dreef en die meeste produsente begin nou hul voete in terme van die lewering van wol vind. Dit kom nadat die meeste bedrywighede in dié bedryf tydens die begin van die inperkingstydperk nie toegelaat is nie. Dié NWKV se algemene…
Die VF Plus se leier, dr. Pieter Groenewald, het die polisie se aankondiging dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om gebiede te patrolleer, verwelkom. Hy sê dit is egter steeds frustrerend dat die polisie dit só laat bekendgemaak het. Volgens hom is dié betrokke regulasie meer as nege…
Die gemeenskap van Schweizer-Reneke en omliggende gebiede in Noordwes het die afgelope naweek nou saam met die polisie gewerk, nadat 'n bejaarde egpaar wreed op hul plaas by Reivilo aangeval is. Pierre van de Venter, 'n polisiereservis, wat ook boer in die Schweizer-Reneke gebied en by verskeie landbou-organisasies betrokke is,…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, DDenine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die Peritum Agri-instituut in Bloemfontein bied vandag 'n virutele opedag vir voornemende landboustudente aan.Odette Shepperson, bemarkingsbestuurder van dié instituut sê die private landboukollege spesialiseer in landbouopleiding en bied 'n nasionale diploma vir diereproduksie en plantproduksie aan, wat hoogs praktiese opleiding insluit. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…
4 Jun 2020 11PM
2 min
3220 – 3240
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.