Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,259 Episodes
520 – 540

Minke Brits kerf eie musiekpaadjie uit

“Ek het dit verlede jaar begin skryf as ‘n soort huldeblyk aan die vroue in my lewe. Sterk vroue waarvoor ek waardering het, soos my ma, my tannie en my ouma.”
20 Mar 2023 8 min

‘Mooiweer en warm’-rol Liam se gunsteling tot dusver

Liam Bosman is bekend as die ywerige swemmer, Johan Swarts, in die kykNET-reeks “Diepe waters”, maar dié jong akteur geniet dit om nou kykers se lagspiere bietjie te laat oefen as Dirkie in “Mooiweer en warm”.
17 Mar 2023 14 min

Van hospitaalbed tot ysterman

“As ʼn mens geestelik, fisiek en psigies nooit gaan lê nie, as jy weet waar jou krag vandaan kom, sal jy al klaar beleef hoe die Here jou elke liewe dag van jou lewe vashou.”
12 Mar 2023 14 min

Joe Niemand volg paaie waarop die Here hom lei

“Die Here is getrou. Hy het my nog nooit in die steek gelaat nie. As ek weet ek is besig met dit wat hy vir my gegee het om te doen, dan is daar nie ʼn ding op die aarde wat onmoontlik is nie.”
1 Mar 2023 15 min
520 – 540