'n Insiggewende gesprek met 2 van die kommitee-lede van die Danabaai Bewarea, oor die status van die Bewarea en die missie en visie. Die duidelike boodskap is dat inwoners aangemoedig moet word om aan te sluit om sodoende te verseker dat die natuurgebied ongerep bly.
Interessante en insiggewende gesprek met Lee Vergotinnii van Romonza Klapwijk-faam oor bootgebaseerde Walviskyk in Mosselbaai. Kus tot Kruin vir die jongste omgewingsnuus en inligting.
In Kus tot Kruin vandag: Swemkrappe wat uitspoel, Walvisbesigtiging op ons kus, 2 Oceans se verslag op 4 skilpadjies wat duisende kilometers swem vandat hulle gerehabiliteer en losgelaat is.
Nico Booyens van SHARK RESEARCH UNIT in die ateljee vanoggend en vertel meer oor die Walvisse, die Suidelike Noorkapper (Southern Right), Pygmy Sperm whale en die Orcas, wat eintlik 'n dolfyn is.
Ubuntu Wildlife Sanctuary 🌿🦅 Ubuntu Wildlife Sanctuary X Garden Route Birds of Prey Rehab Centre 🦅🌿 We are thrilled to announce our exciting new collaboration with the Garden Route Birds of Prey Rehab Centre! 🎉🤝 Thank you SFM for having our teams launch our collaboration on your radio station this…
Luister gerus weer: Ep 3 in die reeks bekendstelling van Suiderkruis Sekuriteit deur Gideon Maree en Zagrys Marais. Dienste en produkte wat deur Suiderkruis Sekuriteit gebied word, die area van diens asook handige wenke tov self-beveiliging.
Online Education for Homeschoolers and Cottage schools Educ8 SA’s Online Learning Programs are the ideal choice for your home school curriculum - offering teaching excellence and a broad curriculum at an affordable price. Our Online Learning Program is the ideal choice for anyone looking for top-quality, proven, flexible online schooling.
An interesting discussion with Dr. Jan de Vynck regarding fossils prints discovered on a huge rock at Geelbaai near Stilbaai by Dr. Charles Helm and Dr. De Vynck. And their team. These fossil prints with geometric patterns are presumably made by ancient humans with cognitive ability. It is an early…
Bekendstelling van Suiderkruis Sekuriteit deur Gideon Maree en Zagrys Marais. Dienste en produkte wat deur Suiderkruis Sekuriteit gebied word, die area van diens asook handige wenke tov self-beveiliging. Luister gerus weer.
Our program today was about the discovery of fossil footprints from 90.000 years ago near Knysna. Also a discussion regarding predation of domestic stock and the importance of monitoring losses more carefully so as not to unfairly blame predation on leopards, jackals, and caracals.
Kus tot Kruin: Prof Curtis Marean from ASU (Arizona State University) explaining the significance of Pinnacle Point as the oldest evidence of Modern Humans on our planet and what advantages there would be for Mossel Bay region to receive World Heritage status. The story of modern human development, diets and…
Indien jy nog motivering nodig het om by die Toer aan te sluit, luister gerus weer, Anita gee genoeg redes waarom daar nog plek op die Bus is vir jou. Weskus en Namaqualand Toer 20-28 Aug 23
Fred Orban vra belangrike vrae: Besef ons die waarde van bome? Die nadelige effek van indringer plante en berig oor die indringer vis spesies in Groenvlei.
Hoërskool Outeniqua vier hierdie jaar Eeufees 1923-2023 Mnr Vorster en Me van Zyl het meer van die Feesvieringe kom vertel asook meer van die beplande Eufeessentrum.
22 Jun 2023
13 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.