Die dieper aspekte en kwelvrae oor geloof
Loading player...
In WIE glo ek? Op Grond waarvan glo ek in Hom?
Wat is geloof – volgens Heb 11:1 speel vertroue en hoop ‘n belangrike rol in geloof so ook om te leef volgens die wil van ons Vader.
Stap saam deur hoogtepunte van geloofshelde volgens Hebreërs ... Is geloof ‘n gawe of ‘n keuse ... as keuse ‘n rol speel, waarby kom dit in?