Delf Steeds Dieper - 12 Sept 2025
Loading player...
In die Sondagskool het ons die liedjie geleer met die woorde: “Lees jou Bybel , bid elke dag ...” Daardie opdrag geld steeds en word meer belangrik as ooit gesien die dinge wat in die wêreld om ons gebeur! Ekself is tans deel van ‘n groep mense wat die Bybel volgens ‘n plan in een jaar deurlees!! Wat ‘n voorreg!! Luister gerus wat die leier van hierdie oefening, Simeon Labuschagne hieroor leer!!
Elmain Janse v Rensburg doen evangelisasiewerk op plase in die Wes-Kaap. Sy is ook deel van hierdie leesprogram en getuig hoe sy beleef dit mense se lewens beïnvloed.
DIE BOEKVOORLESING uit die boek wat Andrew Murray geskryf het, “In die Heiligdom” dra die boodskap van oorgawe aan ons Vader en Sy Gees, met passie oor!! Elizabeth Jordaan het toestemming om hierdie boek op PDF aan te bied. As jy daarin belangstel om dit by haar aan te vra, kontak haar seblief op haar selnommer 082 775 3793