Delf Steeds Dieper 22 Aug 2025
Loading player...
Radio Kansel vier verjaardag!! Soveel jare op die lug en soveel kontakte, boodskappe, opdragte ... En alles is genade. Kom vier saam met ons dit wat ons Vader deur hierdie kanaal op die luggolwe van SA toegelaat het!
DIE BOEKVOORLESING uit die boek wat Andrew Murray geskryf het, “In die Heiligdom” dra die boodskap van oorgawe aan ons Vader en Sy Gees, met passie oor!! Luister en word geïnspireer! Elizabeth Jordaan het toestemming om hierdie boek op PDF aan te bied. As jy daarin belangstel om dit by haar aan te vra, kontak haar seblief op haar selnommer 082 775 3793