Die LIEFDE
Loading player...
Verskil tussen Religion en Relation
So lank ons in godsdienstigheid vasgevang is, kan ons nie groei in dissipelskap nie. Ware dissipels ontdek en leer ken die waarheid wat dan vry maak van mensgemaakte wette. Hoe kom ons daar? Ontdek Jesus as jou VERLOSSER – glo in Hom en leef in Sy verlossing