Wat leer ons uit verhouding wat Bybelse Figure met die Skepper gehad het?

Loading player...
Verhouding met die Almagtige - Wat leer ons uit verhouding wat Bybelse Figure met die Skepper gehad het?

Om in VERHOUDING met ons Skepper te kan leef, moet ons leer om Hom te KEN, om Hom te GLO en om Hom te VERTROU. Ons moet ook weet – om Hom lief te hê is om Hom te vertrou, met Hom intimiteit te soek en Hom te GEHOORSAAM NIEMAND kan vir Skepper-GOD-Almagtig wegkruip nie.

Saul het nooit werklik in verhouding met die Almagtige geleef nie. Hy het boonop geleef met ‘n oortuiging in homself van “nie goed genoeg nie” as gevolg van wat met die stam van Benjamin gebeur het. Sonder verhouding, sonder intimiteit, sonder vertroue.

Koning Dawid – man na God se hart – wat ook by tye drooggemaak het – het God liefgehad, Hom aanbid, daarom gehoorsaam en kon homself voor die Vader verneder!
6 Feb 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 15 Aug 2025

Vandag ‘n nuwe onderwerp en ‘n nuwe gas! Ds David Malan daar uit die Kaap, kom verduidelik vir ons intens belangrike dinge wat ons veral in die dae moet verstaan. Hierdie gesprek handel oor die dieper betekenis van die Boek Openbaring. Jy ook al daaroor gewonder? Kom luister en leer…
15 Aug 1 hr 24 min

Delf Steeds Dieper - 8 Aug 2025

Ons groep-gesprek oor die belangrike onderwerp van: “Hoe maak ek dissipels”, word nou gereduseer na ‘n twee-gesprek. Bennie Mostert sal in hierdie program die belangrike elemente van hierdie opdrag en hoe om dit waaragtig deur te voer, vir ons kom vaslê. Moet dit nie misloop nie. Onthou - ons Vader…
8 Aug 1 hr 24 min

Delf Steeds Dieper - 1 Aug 2025

Ons groep van vier gesels andermaal oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak, Roy Steward en ekself gesels oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Klink na ‘n eenvoudige opdrag – maar vir elkeen van ons…
1 Aug 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 25 Julie 2025

Andermaal ‘n heerlik om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak en Roy Steward gesels saam oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Hoe doen ons dit? Hoe…
25 Jul 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper 18 Julie 2025

Heerlike voorreg om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert sal ons prakties leer hoe om met hierdie geweldige opdrag om te gaan. Daar sal ook twee ekstra gaste wees om elke luisteraar…
18 Jul 1 hr 33 min