
Ons het woorde wat bemoedig nodig in die dae
Loading player...
Ons kan onomwonde vir mekaar sê- ons leef in die “Laarse Dae”. Dit beteken dat ons waarlik onsself moet gereed maak om ons Bruidegom te ontmoet! Is ons in ons gesprek met mekaar daarop ingestel om mekaar waarlik lief te hê? Of raak ons skuldig aan die 5 dinge waarna verwys word in 1 Petrus 2:1? Kom ons leef liewer volgens Gal 5:22 terwyl ons die finale oes sien inkom!