
Gehoorsaamheid aan die God van geregtigheid
Loading player...
Die kuier met Brindley en Janine gaan voort! Dit is belangrik om te verstaan dat veiligheid en sekuriteit in hierdie lewe slegs te vinde is in gehoorsaamheid aan die God van geregtigheid. Dit is waarvan hierdie egpaar ook getuig – gehoorsaamheid tot die punt waar jy alles wat bekend is, prysgee.