Wat maak ons met dit wat ons leer?
Loading player...
Nadat ons verlede week gesels het oor die wonder van die krag en die funksie van die bloed van ons Messias, lê die klem in vandag se program op die vraag – wat maak ons met dit wat ons leer?
Ons het nodig om die waarheid van die Woord te ondersoek, dit dan te LEER, en dan eers kan ons dit GLO sodat ons kan ONTVANG om uiteindelik die volheid van VERLOSSING in Christus te kan LEEF!