Beter inligting lei tot beter produk

Loading player...
Produsente kort deesdae meer inligting om aanpassings ter wille van beter produksie te maak. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Dailena Pienaar, hoof uitvoerende beampte van die onafhanklike laboratorium, NviroTek, en Marelize Venter, bemarker by die landboukalkmaatskappy Bastion, om te hoor hoe daar in produsente se behoeftes voorsien word…
19 May 2023 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Ons gesels met Isobel Nienaber oor haar ervaring van ’n AgriRewards+ projek.

Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Isobel Nienaber oor haar ervaring van ’n AgriRewards+ projek. Van beter toegang tot noodhulp tot vinniger reaksietye wys haar storie hoe belangrik hierdie tipe ondersteuning in ’n gemeenskap is. Dit is waar die spore die duidelikste wys, in mense se lewens.
13 May 5 min

Ons gesels met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte.

OFM gesels vandag tydens die NAMPO Oesdag landbou-uur met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte. Hulle het hul AgriRewards+ uitbetaling gebruik om ’n voertuig te omskep in ’n noodreaksie-eenheid wat ’n groot landbougebied bedien waar hulp nie altyd vinnig beskikbaar is nie. Hulle is ook betrokke…
12 May 2 min

Ons gesels met Debbie Bester, uitvoerende hoof van die Senwes Groep.

Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Debbie Bester, uitvoerende hoof van die Senwes Groep. Senwes sien landbou as meer as net produksie. Dit gaan ook oor die rol wat produsente en organisasies in hulle gemeenskappe speel. Van padinstandhouding tot inisiatiewe soos AgriRewards+ fokus Senwes daarop om saam…
11 May 1 min