
Waarom ons Messias die area rondom die meer van Galilea verkies het
Loading player...
Het jy ook al gewonder waarom ons Messias juis die area rondom die meer van Galilea verkies het om die meeste van Sy lering en wonderwerke aan te bied? Nee hoor – dit was toe nie omdat dit so mooi is daar nie.
Luister gerus na Delf Steeds Dieper wat op 15 Mei uitgesaai is en vind die antwoord. Die eerste drie van agt Saligsprekinge word ook in hierdie aanbieding bedink.
Luister gerus na Delf Steeds Dieper wat op 15 Mei uitgesaai is en vind die antwoord. Die eerste drie van agt Saligsprekinge word ook in hierdie aanbieding bedink.