
Wonderbare lering van ons Messias
Loading player...
Verlede week, in die program Delf Steeds Dieper, was die mense van die Galilea asook die eerste drie Saligsprekinge die punt van bespreking. In vandag se program volg ons die wonderbare lering van ons Messias verder op ten opsigte van die res van die Saligsprekinge. Kuier saam en oorweeg die diepte van die nederigheid en selfloosheid wat ons Skepper van ons vra.