
Goddelike skeppingsdoel - Dr Andre Vermeulen
Loading player...
Elke mens is geskep met ‘n spesifieke Goddelike skeppingsdoel in gedagte. Dr Andre Vermeulen van die maatskappy Neurolink, gesels oor 11 verskillende maniere waarop die mens slim is. Dit kan logies / wiskundig wees of visueel / ruimtelik, intra – of interpersoonlik ... Daar is 11 verskillende maniere waarop die mens kan slim wees.
Luister gerus na die aanbieding van hierdie Delf Steeds Dieper-program en word nuuskierig om te ontdek met watter intelligensie voorkeure jy gebore is.
Luister gerus na die aanbieding van hierdie Delf Steeds Dieper-program en word nuuskierig om te ontdek met watter intelligensie voorkeure jy gebore is.