Die karakter van God - Jaco Scholtz

Loading player...
Daar is soveel opdragte wat ons Vader-God veral in die Ou Testament vir die volk gegee het, waaroor ons vandag kan dink dat dit nou regtig – veral in ons hedendaagse lewe - niks met ons uit te waai het nie. Maar dink weer. Wat is daarin wat eintlik veral die karakter van ons Vader openbaar en daarom steeds iets inhou wat ons moet snap – sodat ons nie armer in ons verhouding met Hom sal staan nie.
In Delf Dieper wat op 3 Julie 2023 uitgesaai is, word dinge bespreek soos die Sabbatsjaar, die Jubeljaar en meer, dinge waarvan ons dalk nie veel weet of verstaan nie, maar waarvan ons baie kan leer. Luister gerus en leer.
3 Jul 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 3 Okt 2025

Vandag sluit ek my radio loopbaan op ‘n hoë noot af met Jaco Scholtz wat ons verder leer ten opsigte van die volheid en die waarheid van die betekenis van die boek Openbaring. As jy die vorige aflewerings gemis het – soek dit gerus op Potgooi!! Luister seblief na wat…
3 Oct 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper - 26 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
26 Sep 1 hr 23 min

Delf Steeds Dieper - 19 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
19 Sep 1 hr 22 min

Delf Steeds Dieper - 12 Sept 2025

In die Sondagskool het ons die liedjie geleer met die woorde: “Lees jou Bybel , bid elke dag ...” Daardie opdrag geld steeds en word meer belangrik as ooit gesien die dinge wat in die wêreld om ons gebeur! Ekself is tans deel van ‘n groep mense wat die Bybel…
12 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - 5 Sept 2025

Suid Afrika is net een van vele lande wat tans toenemend “geterg” word deur dinge in die samelewing wat net nie meer in ‘n sagte stroom wil beweeg nie. Dit is asof ons Almagtige Skepper God toenemend die mens se aandag soek asof om te vra – waar is jou…
5 Sep 1 hr 34 min