
Wat ons profeties kan leer uit die twaalf stamme van Israel
Loading player...
In vandag se uitsending van die program Delf Steeds Dieper, het ons verder gesels oor dit wat ons profeties kan leer uit die twaalf stamme van Israel. Simeon was aan die beurt – die betekenis van sy naam en simbole, spesifieke gebeure in sy lewe wat merkbaar uitspel wie hy was en wat hy verteenwoordig het, asook die profesie wat Jakob oor hom uitgespreek het. Luister gerus en leer!