
Die sewende seun van Jakob was Gad
Loading player...
Die sewende seun van Jakob was Gad. Daar was ‘n paar dinge in hierdie man se lewe wat hom agter die knieë wou vang –
tog moet elkeen uit hierdie stam weet dat ons Vader kosbare planne het vir elkeen wat leef met die salwing van Gad.
tog moet elkeen uit hierdie stam weet dat ons Vader kosbare planne het vir elkeen wat leef met die salwing van Gad.