
Dr Carla Winter
Loading player...
Kinders gaan soms gebuk onder trauma van verskillende aard – inbraak, ouers en egskeiding, maar trauma kan selfs so ver terug gaan soos trauma by geboorte. Trauma wat nie aangespreek word nie, kan die kind se ontwikkeling en toekoms beïnvloed. Luister gerus na ‘n kenner, Dr Carla Winter wat verduidelik hoe – onder andere – spelterapie ‘n kind en gesin kan help na genesing en ‘n nuwe lewe.