
Benjamin #2
Loading player...
Verlede week het die gesprek ook die stam van Benjamin begin en dit word in hierdie program afgerond. Hierdie jongste seun van Jakob was waarskynlik
as baba bederf, veral met die dat hy sy moeder verloor het tydens geboorte. Sy lewe en sy nageslag sou uiteindelik ook ‘n paar interessante insidente oplewer.
Kuier gerus saam.
as baba bederf, veral met die dat hy sy moeder verloor het tydens geboorte. Sy lewe en sy nageslag sou uiteindelik ook ‘n paar interessante insidente oplewer.
Kuier gerus saam.