
Mike Krige, Annie Jacobs en Annelet Krige
Loading player...
Afhanklikheid is soos ‘n versmorende kleed wat ‘n lewe geheel kan toedek in ‘n plek van grysheid sonder lewe. Dit bekruip die mens en versmoor dan baie stadig. Verstaan ons die gevaartekens? En dan die korrekte optrede? Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper en laat weet dan seblief wat daar nog ie waaroor jy meer inligting sou wou bekom!?