
Die wonder van die GENADE
Loading player...
In hierdie program gesels Este met Dr Jurgens Hendriks oor die wonder van die GENADE van ons Vader. Ons sal bid vir ons land se toekoms en Este gesels verder oor die wonder van die lewe van Moses. Uit die argief is daar ‘n kosbare getuienis van Lisbe Visser wat vertel van waardeur sy moes werk nadat sy in ‘n ongeluk was nadat iets op haar stoof aan die brand geraak het..