Delf Steeds Dieper - Vrydag 23 August 2024

Loading player...
Sonja Basson was ‘n gelukkige boervrou van die Vrystaat toe sy op ‘n dag onverwags in ‘n geweldige frats veldbrand beland het!! Sy het besonder erge brandwonde opgedoen – maande in hospitaal en onder sorg van dokters geleef – en opgestaan! Haar belangrikste opstaan het gekom toe sy na al die trauma, haar vrede in ons Vader kon vind!! Luister. Beleef en leef saam!!

Elizabeth Jordaan gesels verder oor die wel en weë van Andrew Murray as jong predikant en die invloed wat hy in die Wes-Kaap gespeel het. Hierdie man se bydrae in Suid-Afrika is so groot!
23 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die belangrikheid van doelwitte stel en fokus op God

Elsa van Wyk en haar man woon tans in Vryburg in Noord-Wes. Oor die afgelope jare het ons Vader haar opgerig om nie net vir haarself nie, maar ook ter wille van ander, fokus op Hom te plaas. Sy gesels oor die belangrikheid daarvan om vir jouself doelwitte te stel…
10 Jan 1 hr 30 min

Wat hou 2025 vir jou in?

Wanneer 'n nuwe jaar aanbreek wonder ons dikwels - wat sou hierdie jaar inhou!? Dit is wanneer ons nooit moet vergeet dat ons Hemelse Vader reeds weet... Ter wille van ons Vader se "WEET", draai ons in hierdie aanbieding na Hom toe om raad te gee vir 2025. Behalwe dat…
3 Jan 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 27 Des 2024

Kom stap gerus saam deur 'n stuk van Nostalgie-laan! Luister weer na Oom Willie Marais en Lisbe Visser uit die argief, ook Izak Coetzee en Elizabeth Jordaan wat vanjaar Vader se waarheid met ons gedeel het in Delf Steeds Dieper. Mag hierdie inhoud jou seën!
27 Dec 2024 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 13 Des 2024

Careen Visagie leer ons meer oor die invloed wat kos en spesifieke soorte kos soos suiker en gluten, op ons gesondheid het - maar meer nog, ons vermoë om te konsentreer en selfs te onthou. As ons regtig begeer om die stem van ons Vader suiwer te hoor, moet ons…
13 Dec 2024 1 hr 36 min